Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

Onder die son van die lewe – Karen Simpson

Karen Simpson is gebore 12 Desember 1967 in Grahamstad.  Groot geword in Port-Elizabeth.  Na matriek verskeie werke gedoen.  2000 opgehou met werk.  2012 is sy geskei en deur dit het woorde gekom van ‘n digbundel om gevoelens uit te bring om andere te help. Daar is nog boeke op die pen in die toekoms. Alle eer aan ons Heer.

read more