Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

Genade in ‘n sug – Pierrie Du Preez

Pierre du Preez is gebore en getoë in Bloemfontein. ‘n Pure Vrystater in murg en been.

Sy graad 8 Afrikaanse juffrou het altyd gesê dat hy eendag ‘n boek sal skryf…vele jare later met Mecs Publishing se hulp is dit moontlik. Hy is dankbaar vir sy Skepper wat die gawe aan hom toe vertrou het.

read more