Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

In Die Begin (Colour Mixed) – Andre Lombaard

André Lombard is tans woonagtig in Middelburg, saam met sy vrou Gerda en seun Bennie. Benewens skrywer is hy ook betrokke op die Kerkraad en vele ander aksies in sy gemeente.

Hy is passievol oor die geheime wat opgesluit is in die Bybel en hy wil sy liefde uitleef om dit met almal te deel. Hy het ook die diepe begeerte om die Woord met ander te deel en mense weer te laat gryp na hul Bybels.

read more