Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

Joernaal van Ambagsman – Ronnie Jansen van Rensburg

Ronnie is gebore op 25 Augustus 1960 in Durban. Hy het grootgeword in Johannesburg en was in Laerskool Dirkie Uys en Hoër Seunsskool Helpmekaar. Hy het gematrikuleer in Hoërskool Generaal Hertzog in Witbank. In 1979 is hy leër toe en sluit aan by die Staande Mag, SA Lugmag en word ‘n vliegtuigwerktuigkundige in 1983.

Hy en Elize is getroud en het ‘n dogter en ‘n seun.

Joernaal van ‘n Ambagsman is geskryf tydens nagskofte op die myn, as hy nie besig is nie.

read more