Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

My lewe is ‘n storie – Lorraine Smit

Lorraine Smit is in 1963 in Bloemfontein gebore. Sy het ‘n passie vir skryf oor veskeie genres heen. Sy het ‘n eindelose hoeveelheid stories, gedigte en karakters in haar kop. Haar werk word gekenmerk deur ‘n ongelooflike goeie humorsin en sy skryf soos sy praat. In haar eie woorde: “My skryf werk sal die kampvegters vir Afrikaans die vlaktes in laat hardloop!”

Sy is ‘n tuisteskepper, ‘n ma en ‘n ouma, maar “eerste van alles is ek ‘n skrywer en ek is dankbaar vir my stomme man wat verstaan dat ek moet skryf as die muse my beetkry!”

read more