Showing 2 from 2 Items

Toggle Filters
Count:
Sort by:
Order:

My Lewens Reis met Bipolêr – Karen Crous Coetzee

Karen Antoinette Crous. Gebore in Empangeni in KZN op 24 Januarie 1968. Bly tans in Despatch by haar ouers wat haar al vir jare ondersteun het in alles. Het twee pragtige seuns Gerhard en Stefan Ferreira. Was voorheen ‘n Narkose Teater Stafverpleegtster maar gelos om na haar gestremde seun te kyk. Die gedigte is meestal geïnspireer deur haar Bipolêr en gemoeds versteurings wat elke dag nie dieselfde is nie.

read more