Vlinders – Santi Kruger

R231.80

Nadat luitenant Busi Dlamini deur haar man en beste vriendin verneuk is het sy haar geliefde Kaapstad agtergelaat en ‘n pos aanvaar by Johannesburg se moord en roof eenheid. Busi en haar kollega Nick het dadelik bevriend geraak , alhowel sy haarself belowe het dat sy geen verhoudings in die werk plek sal aankoop nie het die noodlot ander planne. Sy raak aangetrokke tot die aantreklike kollega van haar.

Soms lyk dit of Nick dalk dieselfde kan voel, maar wanneer sy hom en haar vroulike kollega Smitty eendag in ‘n intieme restaurantjie saam sien verloor sy alle hoop. Busi & Nick werk saam aan ‘n saak om die vermeende vlindermoordenaar vas te trek. Busi het teen Nick se wil besluit om onder die dekmantel meer te wete te kom oor hul hoofverdagte. Haar lewe raak verstrengel met die Rikus de Bruyn , sy vind hom ‘n aangename man & natuurlik is Nick bekommerd oor Busi se nuutgevonde vriendskap met die man, hy vertrou hom glad nie.

Category: