Ouma Colleen se resepte – Colleen Marguerite Potgieter (E-book)

R99.00

Category:

Description

Colleen Marguerite Potgieter is gebore in Beaufort Wes in 1989. Haar ma is ‘n Namibiër en Colleen het 4 jaar van haar kinderlewe in Walvisbaai gebly. Hulle het gereeld op haar ouma en oupa se plaas gaan kuier. Dit was die beste tyd van haar lewe. Dit het haar as mens gevorm in wie sy vandag is. Die lewe daar het haar geleer dat jy volkome jou vertroue in God moet sit end at famielie baie kosbaar is. Sy was nog altyd geinteresseerd in kook en resepte. Haar Ouma Colleen het dit in haar wakker gemaak van kindsbeen af. Sy was al van kleins tyd af geïnteresseerd in kosmaak. Haar eerste dis was modderkoekies op my Ouma se klein ou koolstofie in die tuin. Die stofie is so ‘n paar jaar terug gerestoureer en pronk nou in haar ouers se braaikamer. Sy het 2 jaar gelede besluit dat my Ouma se resepte so spesiaal is en dat sy dit met die wêreld wil deel. Sy is so trots om haar Ouma se kleindogter te wees!