Donkie – Annika Heymans

R59.36

Donkie is alte nuuskierig. Hy maak die plaas diere moeg met sy al ewige “Hoekom” – vrae. Maar toe Donkie eendag ‘n reënboog sien en besluit om na die pot goud te gaan soek, gebeur daar iets wat hy glad nie verwag het nie.

Category: