Die tweede roos – Rolene

R222.58

Category:

Description

Rolene is ‘n weduwee, reeds in haar senior jare, wat al vir 50 jaar op Montagu woonagtig is. Haar begeerte om te skryf, het sy tersyde gestel terwyl sy haar drie kinders grootgemaak het. Nou, as senior burger, en nie veel te doen nie, het sy die moed bymekaar geskraap en met die hulp van Mecs Publishing, word haar droom

bewaarheid.