Die sondaar en die vuur – Karel Esau (E-book)

R79.00

Category:

Description

Karel is ‘n baie geloofwaardige mens wat groot geword in ‘n huis waar drankverslawing ‘n groot deel van sy lewe was. Hy hou van die buite natuur en sy stokperdjie is natuurlik skryf. Hy ken die harde houe wat die lewe somtyds kan gee. Karel het liefde vir God en ander. Hy skryf Geestelike boeke en het nou ook sy kortverhaal, biografie boek geskryf, Die Sondaar en die Vuur. Dit het hom nog meer inspireer omdat hy sy ouers kort na mekaar aan die dood af gestaan het en kon hy nie anders om pen en papier nader te trek nie. Karel is gebore op ‘n klein dorpie Riversdal en het op ‘n plaas groot geword. Hy is immers baie passievol as dit by tuinmaak en tuinbou kom. Hy het ‘n sagte hart vir ander en leef sy daaglikse lewe op papier uit. Sy uitlaatklep is skryf.