Edna, ‘n geloofwaardige mens vol pret en plesier.  Haar man, familie en vriende is vir haar absoluut goud werd.  Haar familie het vir haar die bynaam Sterretjie gegee.    Edna het nou al 7 boeke geskryf en haar lesers is gaande oor haar humor en denkwyse in elke boek.  Edna is ‘n passievolle vrou, vol energie wat dit geniet om nuwe uitdagings aan te vat.  Edna se warm persoonlikheid trek mense soos ‘n magneet aan en niemand kan anders as om absoluut net verlief te raak op die prag mensie wat sy is nie.    

Sy is ook die Eienaar van Mecs Publishing

Boeke Van Edna Cane Swanepoel