Drome Kan Waar Word – Deur Edna Cane Swanepoel

R150.00

This book is …….

Category:

Description

BOEKNAAM: Drome kan waar word – Edna Cane Swannepoel (Gestremde outeur en stigter van Mecs Publishing)

LOKTEKS: Sheree Stiler is ‘n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in ‘n skietongeluk oorlede is. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ‘n boek skryf, sy wil vir Wizard (‘n Bekende seunsgroep wat sing en in Londen bly) liedjies skryf, sy wil eendag haar eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Seëninge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ‘n boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in Londen en sy raak verlief. Maar Sheree het ‘n geheimsinnige droom ook gehad. ‘n Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word is ‘n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof. Drome kan waar word is Edna Cane Swannepoel se derde boek, die name: Totsiens aan gister en Soektog na liefde.

ISBN NOMMER: 978-1-928372-61-5

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.