Bokmendice – Annie Bartie

R200.00

SKU: ISBN NOMMER: 978-0-6399389-9-8 Category:

Description

LOKTEKS: Eetversteurings is steeds n baie delikate onderwerp en hierdie boek is geskryf met die doel om ander te help om te weet : daar is wel lig aan die einde van n lang donker tonnel.  Die boek is sonder omhaal. Reguit. Eerlik uit die hart.

ISBN NOMMER: 978-0-6399389-9-8

OOR DIE SKRYWER: Anne-Marie Bartie (van der Merwe) is n gesoute besigheidsvrou en regsgeleerde van beroep. Sy is hoofsaaklik Engels sprekend, maar verkies om in Afrikaans te skryf. Bokmendice is geskryf om die kwessie van anoreksie en bulimie aan te raak in die konteks van kindermolestering en die ontkenning daarvan deur die breë gemeenskap vroeër jare.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.